| Modulekode | VPT 260 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Gespesialiseerde kliniese verpleegpraktykstelsels. Verpleegpraktykstelsels in een van die volgende kliniese verpleegkunde spesialiseringsareas: kritiekesorg, noodverpleegkunde, gevorderde verloskundige verpleegkunde, neonatale verpleegkunde, teaterverpleegkunde of kinderverpleegkunde. Kontemporêre vraagstukke en tendense. |
| Modulekrediete | 60.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | VPT 160 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App